Skip to content


3 Johannes 1-8

Prediker: Leon Harmse
Datum: 08 Julie 2012 Oggend
Teksgedeelte: 3 Johannes 1-8
Tema: Die basis van ware Christelike gemeentskap
–    Ware liefde
–    Ware gebed
–    Ware gelykvormigheid
–    Ware gasvryheid

Posted in 2012, 3 Johannes, Julie, Leon Harmse, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 3 Johannes.


1 Konings 18:21-40

Prediker: Leon Harmse
Datum: 01 Julie 2012 Aand
Teksgedeelte: 1 Konings 18:21-40
Tema: Wie is God op Karmel?
–    Verdeelde Israel?
–    Dowe gode?
–    Magtige God?

Posted in 1 Konings, 2012, Julie, Leon Harmse, Preke uit die Ou Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks uit die lewe van Elia.


2 Johannes 6-13

Prediker: Leon Harmse
Datum: 01 Julie 2012 Oggend
Teksgedeelte: 2 Johannes 6-13
Tema: Die waarheid en die Leuen
–    Wandel in die Waarheid, want die leuen is orals
–    Ken die Waarheid, want die leuen is subtiel
–    Hou vas aan die waarheid, want die leuen trek ons weg van Christus af
–    Hê gemeenskap in die waarheid, Want die leuen hoort nie in jou huis nie

Posted in 2 Johannes, 2012, Julie, Leon Harmse, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 2 Johannes.


1 Konings 18:1-20

Prediker: Leon Harmse
Datum: 24 Junie 2012 – Aand
Teksgedeelte:  1 Konings 18:1-20
Tema:  Elia in die Leeukuil
–  Die beproewing
–  Die bemoediging
–  Die beskuldiging
–  Die beantwoording

Posted in 1 Konings, 2012, Junie, Leon Harmse, Preke uit die Ou Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks uit die lewe van Elia.


2 Johannes 1-6

Prediker: Leon Harmse
Datum: 24 Junie 2012 – Oggend
Teksgedeelte:  2 Johannes 1-6
Tema: ‘n Saak van liefde en waarheid
–  Liefde vanuit die waarheid
–  Liefde vir die waarheid
–  Liefde binne die waarheid

Posted in 2 Johannes, 2012, Junie, Leon Harmse, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 2 Johannes.


1 Konings 17:17-24

Prediker: Leon Harmse
Datum: 10 Junie 2012 – Aand
Teksgedeelte:  1 Konings 17:17-24
Tema: Die Sowereine God bring lewe uit die dood
–  God se hand in dood
–  God se hand in gebed
–  God se hand in opstanding

Posted in 1 Konings, 2012, Junie, Leon Harmse, Preke uit die Ou Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks uit die lewe van Elia.


1 Johannes 5:18-21

Prediker: Leon Harmse
Datum: 10 Junie 2012 – Oggend
Teksgedeelte:  1 Johannes 5:18-21
Tema: Die dinge wat ons verseker kan weet
–  Christenskap is ‘n saak van heiligheid
–  Christenskap is ‘n saak van andersheid
–  Christenskap is ‘n saak van waarheid

Posted in 1 Johannes, 2012, Junie, Leon Harmse, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 1 Johannes.


1 Konings 17:8-16

Prediker: Leon Harmse
Datum: 03 Junie 2012 – aand
Teksgedeelte:  1 Konings 17:8-16
Tema: Die onmoontlike word moontlik
–  Opdrag tot die onmoontlike
–  Vraag na die onmoontlike
–  Voorsiening uit die onmoontlike

Posted in 1 Konings, 2012, Junie, Leon Harmse, Preke uit die Ou Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks uit die lewe van Elia.


1 Johannes 5:13-17

Prediker: Leon Harmse
Datum: 03 Junie 2012 – Oggend
Teksgedeelte:  1 Johannes 5:13-17
Tema: Geloof dryf ons om te bid
–  Want ons het vrymoedigheid in gebed
–  Want ons het sekerheid in gebed
–  Want ons het ‘n soek in gebed

Posted in 1 Johannes, 2012, Junie, Leon Harmse, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 1 Johannes.


1 Konings 17:1-7

Prediker: Leon Harmse
Datum: 27 Mei 2012 Aand
Teksgedeelte:  1 Konings 17:1-7
Tema: Elia die Tisbiet – Gestuurde van God
–  Gestuur om te lewe vir behoeftige Israel
–  Gestuur om te lewe uit die voorsiening van kraaie
–  Gestuur om te lewe uit ‘n sterwende spruit

Posted in 1 Konings, 2012, Leon Harmse, Mei, Preke uit die Ou Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks uit die lewe van Elia.


1 Johannes 5:6-12

Prediker: Leon Harmse
Datum: 27 Mei 2012 Oggend
Teksgedeelte:  1 Johannes 5:6-12
Tema: God se getuienis aangaande sy Seun
–    Die getuienis uit die hemel
–    Die getuienis vanaf die aarde
–    Die uitkoms van hierdie getuienis

Ons vra onverskoning vir die swak gehalte van hierdie opname

Posted in 1 Johannes, 2012, Leon Harmse, Mei, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 1 Johannes.


1 Konings 16:28-34

Prediker: Leon Harmse
Datum: 20 Mei 2012 Aand
Teksgedeelte:  1 Konings 16:28-34
Tema: Agab word koning oor Israel
–  Die appel val nie ver van die boom af nie
–  ‘n Vrot fondasie, bou ‘n vrot gebou
–  Roem vermorsel ‘n nageslag

Die preek sal op ‘n latere stadium ingevoeg word

Posted in 1 Konings, 2012, Leon Harmse, Mei, Preke uit die Ou Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks uit die lewe van Elia.


1 Johannes 5:4-5

Prediker: Leon Harmse
Datum: 20 Mei 2012 Oggend
Teksgedeelte:  1 Johannes 5:4-5
Tema: Oorkom die wêreld
–  Wat beteken dit?
–  Hoe kan jy dit doen?

Die opname sal op ‘n latere stadium ingevoeg word

Posted in 1 Johannes, 2012, Leon Harmse, Mei, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 1 Johannes.


Johannes 4:4-14

Prediker: Dries Nel
Datum: 13 Mei 2012 Aand
Teksgedeelte:  Johannes 4:4-14
Tema: Ware vervulling

Posted in 2012, Ander, Dries Nel, Johannes, Mei, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Teksgedeelte.