Skip to content


BybelOorsig

Tydens BybelOorsig doen ons ‘n voëlvlug deur elke boek van die Bybel.  Ons kyk na Inleuidende inligting (Outeur, Datum ens.), en na die oorhoofse temas, en Waar Christus mees sentraal in elke boek van die Bybel uitgelig word.  Ons bespreek ook interesanthede rondom elke boek van die Bybel.

 

BybelOorsig word elke tweede Woensdagaand gehou.