Skip to content


GesinsBybelStudie (Sondagskool vir almal)

Die GesinsBybelStudie vind plaas tussen 08:45 en 09:15 elke Sondag oggend behalwe gedurende lang naweke en skool vakansies.

Hierdie is ‘n geleentheid waar die hele gesin saam leer van die mees basiese dinge van die geloof tot die diepste waarhede van God en Christelike lewe.