Skip to content


1 Johannes 3:11-18

Prediker: Leon Harmse
Datum: 18 Maart 2012 – Oggend
Teksgedeelte:  1 Johannes 3:11-18
Tema: Broederliefde
–    Waarom moet ons ons broeders liefhê?
–    Hoe wys broederliefde dat ons Christene is?
–    Hoe moet ware broederliefde lyk?

Posted in 1 Johannes, 2012, Leon Harmse, Maart, Preke uit die Nuwe Testament, Preke volgens Datum, Preke volgens Prediker, Preke volgens Reekse, Preke volgens Teksgedeelte, Reeks in 1 Johannes.