Skip to content


WELKOM

 

sunward-logo-2016

Sunward Park Baptiste Kerk is ‘n plaaslike gemeente van die Here in Boksburg, wat baptisties van oortuiging is.  Ons is geafilieer met die Afrikaanse Baptiste Kerke wat ‘n afilliasie van soortdenkende gemeentes is wat in besonder die Afrikaanse gemeenskap van Suid Afrika bedien.

Ons verwelkom almal wat geloof in die Here Jesus Christus bely en ook enige persoon wat Christenskap ondersoek.  Ons sien uit daarna om jou in persoon te ontmoet.

Posted in .